Jump to content

Stewards/Elections 2016/af

From Meta, a Wikimedia project coordination wiki
This page is a translated version of the page Stewards/Elections 2016 and the translation is 97% complete.
The following discussion is closed: This election is closed and these pages are an archive of that event.
  • New stewards are elected roughly once per year. Stewards perform technical tasks on all Wikimedia wikis based on community consensus and on the Stewards policy: changing user access, viewing user information in cases of abuse, and so on (see details).
  • Candidate submissions were open from 15 Januarie 2016, 00:00 (UTC) until 28 Januarie 2016, 23:59 (UTC). Questions to the candidates can be submitted until the election concludes.
  • The voting will begin on 08 Februarie 2016, 14:00 (UTC) and end on 28 Februarie 2016, 13:59 (UTC). Candidates must meet the criteria and obtain at least 30 votes in favor with an 80% support ratio. You can track the results with collected statistics.

Inhoud

Kandidaat Ja Nee Neutraal Vrae Uitslae
BlackBeast Yes No Neutral Questions Not elected
Cekli829 Yes No Neutral Questions Not elected
Érico Yes No Neutral Questions Not elected
Hindustanilanguage Yes No Neutral Questions Not elected
Masti Yes No Neutral Questions Elected
MIKHEIL Yes No Neutral Questions Not elected
NahidSultan Yes No Neutral Questions Elected
Richwales Yes No Neutral Questions Not elected
Rxy Yes No Neutral Questions Not elected
Viswaprabha Yes No Neutral Questions Not elected
Bevestiging van huidige rentmeesters

Onttrek

Die onderstaande kandidate het hulle kandidatuur teruggetrek:

Kandidaat Ja Nee Neutraal Vrae Uitslae
Defender Yes No Neutral Questions Withdrawn
Matiia Yes No Neutral Questions Withdrawn
Syum90 Yes No Neutral Questions Withdrawn
Tufor Yes No Neutral Questions Withdrawn

Gediskwalifiseer

Die ondergenoemde kandidate het nie aan die vereistes voldoen wat in die riglyne uiteengesit is nie en is daarom gediskwalifiseer:

Kandidaat Uitslae
Aursani Disqualified
Jogi don Disqualified
Varg Disqualified

Verkiesingskomitee

Rentmeesters organiseer self die verkiesings. Die Raad van Trustees het in 2009 besluit dat hulle nie die uitslag van nuwe verkiesings sal bevestig nie. Om hierdie rede het die rentmeesters 'n verkiesingskomitee vir elke verkiesing saamgestel, bestaande uit vrywilligers vir die volgende take:

  • Afsluiting van die rentmeesterverkiesing;
  • Sertifisering van die verkiesingsuitslag, nadat die geldigheid van alle stemme in alle kandidature nagegaan is;
  • Aanstelling van die verkose kandidate;
  • Afsluiting van die rentmeestersbevestiging;
  • Na afloop van die rentmeestersbevestiging, bepaling van konsensus tussen die gemeenskap en rentmeesters, en daarna 'n finale besluit oor bevestiging (al dan nie) van die nuwe rentmeesters.

Lede

Om behulpsaam te wees met die organisasie van die 2016 rentmeestersverkiesing, lees asb. die koördineringsartikel .
Indien u enige hulp benodig, vra dit asb. in die $irc-kanaal of op die kletsblad aan.

Uitslae

Uitslae: Die ondergenoemde kandidate is as rentmeesters verkies:

  1. Masti (talk · contribs)
  2. NahidSultan (talk · contribs)

Sien ook