Fundraising 2011/FAQ/af
Pages for translation: [edit status] | |||||||||
Interface messages high priority Translated on Translatewiki. Get started. |
In progress | ||||||||
Banners and LPs (source) high priority |
Published | ||||||||
Banners 2 (source) high priority |
Published | ||||||||
Jimmy Letter 002 (source) high priority |
Published | ||||||||
Jimmy Letter 003 (source) variation of Jimmy Letter 002 |
Missing | ||||||||
Jimmy Letter 004 (source) variation of Jimmy Letter 002 |
Missing | ||||||||
Jimmy Mail (source) variation of Jimmy Letter 002 |
Missing | ||||||||
Brandon Letter (source) | Needs proofreading | ||||||||
Alan Letter (source) | Needs proofreading | ||||||||
Kaldari Letter (source) | Needs proofreading | ||||||||
Karthik Letter (source) | Missing | ||||||||
Thank You Mail (source) | Needs proofreading | ||||||||
Thank You Page (source) | Needs proofreading | ||||||||
Problems donating (source) | Missing | ||||||||
Recurring giving (source) | Missing | ||||||||
Sue Thank You (source) | Missing | ||||||||
FAQ (source) low priority |
Needs proofreading | ||||||||
Various requests: Mail to past donors · Jimmy quote | |||||||||
Outdated requests:
|
Translation instructions |
---|
If you have any questions or feedback regarding the translation process, please post them here. Translation FAQ |
In 'n neutedop, wat is Wikipedia? En wat is Wikimedia?
[edit]Wikipedia (www.wikipedia.org) is die grootste en mees populêre ensiklopedie ter wêreld. Dit is aanlyn, verniet om te gebruik vir enige doel en vry van reklame. Wikipedia bevat meer as 47 miljoen vrywilliger-geskrewe artikels in meer as 298 tale, en is maandeliks besoek deur meer as 430 miljoen mense, wat dit een van die mees populêre webwerwe ter wêreld maak.
Dit is 'n gedeelde skepping waartoe deur miljoene mense bygedra en geredigeer is gedurende die afgelope tien jaar: enigiemand kan dit teen enige tyd redigeer. Dit het die grootste versameling van gedeelde kennis in die menslike geskiedenis geword. Die mense wat dit ondersteun is verenig deur hul liefde vir die aanskaf van kennis, hul intellektuele nuuskierigheid en die besef dat ons saam baie meer as enigeen alleen weet.
Die Wikimedia-Stigting is die nie-winsgewende organisasie wat Wikipedia en ander gratis kennis-projekte bestuur. Saam, is hierdie webwerwe die vyfde mees besoekde web-eiendom ter wêreld. Die Wikimedia-Stigting is 'n nie-winsgewende organisasie met kantore in San Francisco, Kalifornië, VSA en vrygestel is (vanaf April 2005) van belasting onder afdeling 501(c)(3) van die VS Interne Inkomste-kode, wat dit erken as 'n openbare liefdadigheidsorganisasie. Jy kan ons brief van belasting-vrystelling en ons finansiële vordering en jaarlikse vylsels hersien.
Ons sending is om 'n wêreldwye vrywilliger-gemeenskap te bemagtig om die wêreld se kennis te versamel en ontwikkel en om dit vir almal gratis beskikbaar te maak, vir enige doel. Ons werk saam met 'n netwerk van hoofstukke in baie verskillende lande om hierdie doel te bereik.
Waarheen gaan my geld as ek vir Wikimedia skenk?
[edit]Geld wat jy skenk betaal vir personeel-salarisse en tegnologie. Alhoewel Wikipedia en sy susterprojekte saam meer as 430 miljoen mense maandeliks bereik, stel ons slegs 302 mense aan; sien ons personeel-oorsig.
Ons personeel is gedeel in drie program-departemente: tegnologie (webwerf-bedrywighede, sagteware-ontwikkeling); gemeenskap (publieke uitreiking, leser-verhoudings en gemeenskap-programme, fondsinsameling) en globale ontwikkeling (die steun van hoofstuk-programme en wêreldwye groei van Wikimedia). Die res van ons personeel werk in bestuur, finansies en administrasie, wat die wettiglike beskerming van ons werk insluit. Jou ondersteuning betaal ook vir bedieners ("servers"), bandwydte en Internet-bediening wat ons toelaat om Wikimedia se projekte aan die gang en groei te hou. Indien jy vir 'n plaaslike hoofstuk in jou omgewing skenk, ondersteun jou donasie beide die Wikimedia-Stigting en program-aktiwiteite in jou land.
Bowenal bestaan die Wikimedia-Stigting vir die ondersteuning van die ontsaglike netwerk van vrywilligers wat Wikipedia en sy susterprojekte skryf en redigeer – meer as 100,000 mense wêreldwyd.
Waar kan ek meer finansiële inligting kry?
[edit]Die 2009–2010 Jaarlikse Wikimedia-Stigting Verslag dek die vorige boekjaar (1 Julie, 2009 tot 30 Junie, 2010) met 'n vooruitkyk na die volgende jaar. Hierdie is ons derde jaarlikse verslag. Die Jaarlikse Wikimedia-Stigting Verslag is 'n opsomming van die organisasie se finansies, program-aktiwiteite, mylpale en prestasies.
Die 2011-12 Jaarplan is ons begroting vir die huidige boekjaar. Dit bevat 'n opsomming van ons strategiese doelwitte, finansiële besonderhede op uitgawes en inkomste en uitgebreide verduidelikings en risiko-analise.
Klik die beelde onder om afskrifte van ons Jaarlikse Wikimedia-Stigting Verslag in Engels af te laai.
File:2011-12 Wikimedia Foundation Plan FINAL FOR WEBSITE .pdf | |
Download the 2009-2010 Annual Report: |
Download the 2011-12 Annual Plan: |
Wat is jul planne? Waarheen gaan dit?
[edit]Soos Wikimedia-stigter, Jimmy Wales, gesê het: "Verbeel jou 'n wêreld waarin elke enkele mens verniet kan deel in die som van alle kennis."
Ons is ernstig oor hierdie visie. Elke maand gebruik meer as 430 miljoen mense wêreldwyd alreeds Wikipedia. Dit is aanlyn, op jou draagbare toestel, op DVD, in boeke en verskeie ander vorme beskikbaar. Ons streef daarna om almal te beriek en om voortdurend meer en beter informasie te lewer.
Die Wikimedia-Stigtingsraad van Trustees het in 2010 "groot, harige, gewaagde doele" vir Wikimedia in 2010 gestel; en dit is deur 'n intensiewe gemeenskap-gedrewe proses ondersteun. Hierdie vyf-jaarlikse doelstellings (PDF) sluit in om Wikimedia se globale uitreik na 1 biljoen mense en die aantal artikels in Wikipedia na 50 million te vermeerder. Ons is ook daarop uit om die deelname dramaties toe te neem en uit te brei, en om die kwaliteit van alle Wikimedia-inhoud te meet en bevorder.
Wikimedia is nie 'n tradisionele organisasie nie. Dit is 'n globale beweging. Die kern van die werk is deur duisende vrywilligers gedoen. Hierdie vrywilliger-gemeenskap is deur 'n netwerk van organisasies ondersteun, met die Wikimedia-Stigting in die middelpunt, wat in samewerking met geografies gesentreerde plaaslike hoofstukke in 37 streke of lande werk. Dit is ons vrywilligergemeenskap wat ons in staat stel om so baie met so min reg te kry.
Hierdie is sommige van die aktiwiteite waarop ons op die oomblik fokus:
Die werk van die wêreld se vyfde grootste web eiendom. Te hart, verg Wikimedia operasionele uitnemendheid om vooruit te bestaan. Vanaf 2011 bedyf ons 'n paar honderd bedieners in drie plekke. Terwyl ons globale verkeer voortdurend groei, korrel ons om die bes moontlike werf-ondervinding aan almal ter wêreld te bied, om bo-tyd te maksimaliseer en om te verseker dat die informasie in Wikimedia-projekte veilig is.
Foto: Wikimedia-bedieners in ons Florida-stigtingsfasiliteit. | |
Om Wikimedia se vrywilligers die bes moontlike gereedskap te gee om hul werk te doen. Die kern tegnologie wat Wikipedia en sy susterprojekte moontlik maak, die wiki, is in 1995 uitgevind. Dinge het sedertdien heelwat verander. Wikimedia-projekte dryf op 'n oop-bron wiki-sagteware, wat MediaWiki genoem word. Ons ontwikkel en bevorder dit deurlopend. Ons doel is om dit so maklik as moontlik te maak om kennis by te dra en om vrywilligers en lesers goeie gereedskap te gee om artikel-kwaliteit na te sien en te verbeter. In sommige areas lei en innoveer ons. By minimum moet ons met die sleuteltendense by hou in die ewig-veranderende web waarvan ons deel maak. Omdat ons sagteware oop-bron is, kan enigiemand dit gebruik en verbeter. Foto: Affiniteitsdiagram geskep, gebaseer op Wikipedia bruikbaarheid-navorsing. | |
Ontwikkeling van werwingsbronne vir nuwe vrywilligers. Mense maak Wikimedia. Om ons globale gemeenskap te laat groei, moet ons mense opgewonde maak oor die idee om daarvan deel te wees - en hulle te help met hul eerste stappe. Vir hierdie doel ontwikkel en behou ons 'n biblioteek van uitreikbronne, soos video's en skermwerpe en druk ons "hoe-om"-bylaes en ander hulpbronne wat meer gerig is (vir onderwysers, bibliotekarisse, studente en ander). Sien die boekrak van uitreik hulpbronne. Video: Wikimedia volunteers speak about their motivations, shot at the Wikimania 2010 conference (best played in Firefox). | |
'Opvoertegnieke, uitreik en gemeenskap gebeure oor die hele wêreld. "Elke jaar kom honderde van Wikimedia se vrywilligers bymekaar by Mania. (Jy moet kom! In die somer van 2012 Mania sal wees in Washington DC, VSA.) En Wikimedia se hoofstuk organisasies opgevoer dekades van bykomende gebeure, kompetisies en konferensies regoor die wêreld. Sommige is wat gerig is op die werwing van nuwe vrywilligers, sommige om die gemeenskap ruimte te gee om te dink oor sy werk, en om dit te doen. Erkenning van die waarde van die mense wat saam kom is die sleutel tot ons sukses, want hulle is passievol oor Wikimedia se missie. Foto: Deelnemers aan die "Free Your Knowledge" studente-kompetisie in Indonesië luister na 'n inleidende aanbieding (2010). | |
Vennootskap met kulturele instellings. Galerye, biblioteke, argiewe en museums beskerm en maak geskiedenis, kultuur en kennis beskikbaar aan die wêreld. Hul missie is om die publiek te dien, net soos Wikimedia s'n. Ons werk saam met kulturele instellings regoor die wêreld - nie net om digitale reproduksie gratis beskikbaar te maak nie, maar ook in die verbetering van die Wikipedia-artikels en ander inhoud wat verband hou met hul versamelings en argiewe. Wikimedia-hoofstukke speel 'n leidende rol in die organisering van konferensies en vergaderings wat gerig is op die kulturele sektor, en die uitvoering van vennootskappe.
Foto: Wikipedia-vrywilligers by 'n "agter-die-skerms"-gebeurtenis wat deur die Britse Museum georganiseer is (2010). | |
Werk met die opvoedkundige sektor. In die ouderdom van die Web oopmaak, is daar die potensiaal vir studente projekte om meer as net oefeninge. Pionier professore het lank opgedra Wikipedia skryf as kursuswerk hul studente. Almal wen: studente kry 'n publiek vir hul werk, onderwysers suksesvol te motiveer om hul studente, en lesers kry beter artikels. Wikimedia hoofstukke het ook uitreik na skole media geletterdheid te ontwikkel en om die verantwoordelike gebruik van Wikipedia in die klaskamer te bevorder.
Photograph: Indiana University students of Barry Rubin's Seminar in Urban Economic Development are improving Wikipedia articles as part of their coursework. | |
'Die verskaffing van toegang Wikipedia oral. "Die volgende miljard mense op die web te ontdek, sal dit doen met behulp van selfone, sonder dat hulle ooit aan' n skootrekenaar geraak. Ons nodig het om seker te maak dat ons webwerwe en dienste op laer-end toestelle werk op moderne smart phones en (in die mate dit moontlik is). Ons huidige mobiele weergawe is 'n begin en ons sal voortgaan (insluitend beweeg buite die lees-alleen ervaring) te verbeter. En vir mense met geen of intermitterende toegang tot die Internet, ons ondersteuning van afskrifte van Wikipedia wat gebruik kan word heeltemal op die regte pad, insluitend projekte soos die WikiReader, op die regte pad lesers vir desktops en smart, en gedrukte weergawes Wikimedia-inhoud. Photograph: Wikipedia's mobile version works on the PlayStation Portable – and on your smartphone. | |
'Stel ons besluitneming met feite en data.Analytics, navorsing, eksperimente en voorspellings is noodsaaklik om goeie besluite te neem in' n komplekse omgewing soos Wikimedia. Die Wikimedia Foundation rapportkaart en die Statistiek Portal 'n skat van up-to-date-analise wat help ons om die impak van ons werk. Die Strategie Wiki is 'n openbare beplanning ruimte waar langer termyn tendense word ontleed. Navorsingsprojekte aan ons verskaf met in-diepte analise en eksperimente, ondersteun deur die vrywilliger-aangedrewe Navorsingskomitee. Ons is 'n data nerds - wat anders sou jy verwag van die aard van die mense wat lief is om te werk op 'n aanlyn ensiklopedie? Illustrasie: Projeksie ten opsigte van die beskikbaarheid van 'n volwasse taal uitgawes nuttig om verskillende segmente van die wêreld se bevolking. |
Die Wikimedia Foundation is nie 'n start-up maatskappy wat in' n paar jaar sal verdwyn. Ons is in vir die langtermyn. Alles wat ons doen, is daarop gemik om jou te voorsien, en die res van die wêreld, met 'n vrye en onmiddellike toegang tot die hele wêreld se kennis. Sluit by ons aan!
Watter projekte ondersteun jy?
[edit]Die Wikimedia Foundation ondersteun Wikipedia, 'n aanlyn ensiklopedie en een van die vyf mees besoek webwerwe wêreldwyd. Van die stigting van Wikipedia in Januarie 2001, en die inlywing van die Wikimedia Foundation in Junie 2003, het ons groei steier. Die Engelse Wikipedia, ons eerste projek het uitgebrei tot meer as Template:EN-WP-telling artikels vandag. Alle Wikipedia-tale gekombineer bevat meer as Template:ALL-WP-telling artikels. Behalwe Wikipedia, die Wikimedia Foundation ondersteun ook:
- [Http://commons.wikimedia.org/ Wikimedia Commons, 'n media-repository wat meer as [[Commons-media-telling}} vrylik bruikbare beelde, video's, en' n goeie lêers
- Wikibooks, 'n projek te skep gratis handboeke
- Wikiwoordeboek, 'n meertalige woordeboek en tesourus
- Wikisource, 'n biblioteek van die brontekste wat meer as [[Wikisource-proeflees-telling}} proeflees bladsye in Template:Wikisource-proeflees-uitgawes-telling tale
- Wikinews, 'n burger nuus webwerf
- Wikiversity, 'n interaktiewe leer platform
- Wikiquote, 'n versameling van aanhalings
- Wikispecies, 'n gids van die lewe op aarde
Ons lei en ondersteun die ontwikkeling van MediaWiki, die open source wiki sagteware agter al ons openbare webtuistes. Ons help uitreik en gemeenskap gebeure te organiseer om mense aan te moedig om by te dra tot ons projekte, en ons verskaf aflaaibare offline kopieë en databasis argief Inligting oor Wikipedia-inhoud.
Die Wikimedia Foundation is nie geaffilieer met WikiLeaks.
Meer inligting kan gevind word op die bladsy oor ons projekte.
Hoe balanseer jy hou Wikipedia oop maak dit meer betroubaar?
[edit]Ons glo dat verhoogde deelname maak Wikipedia beter. Op dieselfde tyd, moet ons handhaaf die moeilike standaarde wat gemaak het dat Wikipedia gerespekteerde by wiredscience/2009/07/wikipedia-training-scientists-on-wiki-culture / wetenskaplikes, akademici, joernaliste en fondamente.
Hoe is die Wikimedia Foundation bedryf word?
[edit]Die Wikimedia Foundation het 'n Personeel Template:Personeel-telling, gelei deur die Uitvoerende Direkteur, Sue Gardner. Die personeel ondersteun die werk van die honderde duisende vrywilligers wat die inhoud by te dra tot die Wikimedia-projekte. Die Wikimedia Foundation is ook ondersteun deur talle vrywilligers deel te neem deur middel van komitees, as interns, of op 'n "ad hoc" basis.
Die Raad van Trustees verwoord die visie en missie van die Wikimedia Foundation, resensies en help om die langtermyn planne te ontwikkel, bied toesig en ondersteun die Wikimedia Stigting se fondsinsamelingspogings. Dit is die uiteindelike organisatoriese gesag van die Wikimedia Foundation, soos omskryf in sy verordeninge. Sien Byeenkomste vir gepubliseer Raad minute en Resolusies vir gepubliseerde Raad resolusies. Die Raad is gedeeltelik verkies uit die gemeenskap van bydraers tot die Wikimedia-projekte. Die Raad word ondersteun deur 'n Adviesraad, onder voorsitterskap deur Angela Beesley Starling.
Ons het 'n kantoor, geleë in San Francisco, Kalifornië (VSA), waar die meeste van ons werknemers werk. Alle lede van die Raad en die res van die personeel afstand werk.
Ons streef daarna om hoogs deurskynend, en gepubliseer het sleutel beleid en finansiële inligting.
Hoe is die Wikimedia Foundation befonds?
[edit]Wikimedia is hoofsaaklik gefinansier deur donasies van honderde duisende mense nie, maar ook deur verskeie toekennings en gawes van bedieners en hosting (sien weldoeners).
Die Wikimedia-stigting ontvang donasies van meer as 50 lande regoor die wêreld. Die gemiddelde skenking is redelik klein, maar hulle blote getalle het ons sukses verseker. Mense maak bydraes jaar-ronde, en een keer 'n jaar het die Wikimedia Foundation maak' n formele versoek vir skenkings.
Ons is nie die oorweging van advertensies as' n bron van inkomste. "
Die Wikimedia Foundation het 501 (c) (3) belastingvrystellingstatus in die Verenigde State. Skenkings gemaak van die ander nasies mag ook belastingaftrekbaar wees. Sien aftrekbaarheid van skenkings vir meer inligting. Kliek op hier vir besonderhede oor hoe om 'n donasie te maak via PayPal, MoneyBookers of per pos. Vir alle ander vorme van die skenking, kontak ons asseblief deur skenk wikimedia.org.