Fundraising 2011/Banners 2/af
Appearance
Pages for translation: [edit status] | |||||||||
Interface messages high priority Translated on Translatewiki. Get started. |
In progress | ||||||||
Banners and LPs (source) high priority |
Published | ||||||||
Banners 2 (source) high priority |
Published | ||||||||
Jimmy Letter 002 (source) high priority |
Published | ||||||||
Jimmy Letter 003 (source) variation of Jimmy Letter 002 |
Missing | ||||||||
Jimmy Letter 004 (source) variation of Jimmy Letter 002 |
Missing | ||||||||
Jimmy Mail (source) variation of Jimmy Letter 002 |
Missing | ||||||||
Brandon Letter (source) | Needs proofreading | ||||||||
Alan Letter (source) | Needs proofreading | ||||||||
Kaldari Letter (source) | Needs proofreading | ||||||||
Karthik Letter (source) | Missing | ||||||||
Thank You Mail (source) | Needs proofreading | ||||||||
Thank You Page (source) | Needs proofreading | ||||||||
Problems donating (source) | Missing | ||||||||
Recurring giving (source) | Missing | ||||||||
Sue Thank You (source) | Missing | ||||||||
FAQ (source) low priority |
Needs proofreading | ||||||||
Various requests: Mail to past donors · Jimmy quote | |||||||||
Outdated requests:
|
Translation instructions |
---|
If you have any questions or feedback regarding the translation process, please post them here. Translation FAQ |
- Banners round two
- As almal wat hierdie lees %AMOUNT% skenk,
sal ons fonsinsameling vandag klaar wees. - Skenk asseblief en hou Wikipedia verniet.
- Help ons om vandag se %AMOUNT% doel te reik!
- Ons aanvaar nou %CURRENCY%
- Ons aanvaar %CURRENCY%
- Banners round three
- Help ons om hierdie jaar se %AMOUNT% doel te reik
- Help ons om hierdie jaar se %AMOUNT% begroting te bereik
- Ons jaarlikse doel: %AMOUNT%
- Wikimedia se jaarlikse begroting: %AMOUNT%
- Vandag se doel: %AMOUNT%
- %AMOUNT% om nog te gaan
- Banners round four
- Lees asseblief:
'n Persoonlike pleidooi van
Wikipedia-skrywer Karthik Nadar - Lees asseblief:
'n Persoonlike pleidooi van
Wikipedia-bydraer van 18,000 redigerings
- LPs round two
- Van Wikipedia-skrywer, Karthik Nadar
- Van 'n Wikipedia-bydraer
- Where your donation goes 2
- Hoekom jou skenking benodig word:
- Wikipedia is nie-winsgewend, maar dit is die #5 webblad in the wêreld – 470 miljoen mense word elke maand met miljarde bladbesoeke bedien.
- Ons werk hard om ons operasie effektief te hou. Google mag naasten 'n miljoen bedieners hê. Yahoo het omtrend 13,000 personeellede. Ons het 679 bedieners en 95 personeellede.
- Ons sal nooit advertensies vertoon nie. Daar is niks fout met handel nie. Reklame is nie 'n euwel nie. Maar dit behoort nie in Wikipedia nie.
- As almal wat hierdie lees 'n klein donasie maak, sal ons net 'n paar uur hoef in te samel. Nie almal kan of sal skenk nie, maar elke jaar besluit nét genoeg mense om te skenk.
- Ons samel slegs in wat ons benodig. Wanneer ons ons begroting ingesamel het, hou ons op vir die jaar.
- Oorweeg asseblief om hierdie jaar 'n skenking van $5, $20, $50 of wat okal jy kan om Wikipedia te beskerm en onderhou.