Jump to content

Wikidata/Ontwikkeling

From Meta, a Wikimedia project coordination wiki
This page is a translated version of the page Wikidata/Development and the translation is 50% complete.

Wikidata is 'n oop bronkode projek. Die aanvanklike ontwikkeling word deur 'n span wat by Wikimedia Duitsland werk, in Berlyn gedoen. Om te help met eksterne samewerking, dokumenteer hierdie bladsye die huidige toestand van die werk. Ons volg scrum aangesien dit ons help om op hoogte te bly met die stand van sake.

Alle besprekings en besluite hier moet op die besluite by Vereistes gebasseer wees.

Opstelling ens.

Foute

Ontwikkelingsproses

Agterstandslys

Ontwikkelings aanmerkings

  • Vereistes — 'n lys van vereistes vir Wikidata as 'n fondasie vir die werk in die projek
  • Tegniese voorstel — beskryf 'n tegniese projekvoorstel: die mees gedetailleerde beskrywing van wat Wikidata wil bereik.
  • Data model: Tegniese spesifikasie / Primer — Hoe data voorgestel word in Wikidata
  • API — Die Wikidata programmatuurkoppelvlak (API)
  • Inclusion syntax — Describes how data items can be rendered on the client wiki (that is, how infoboxes can be generated from items in the repository).
  • URI scheme — Which URIs to choose for the entities described in Wikidata
  • Content types for MediaWiki — Allow MediaWiki to handle arbitrary types of content on pages, instead of just wikitext.
  • Deployment plan — draft for how to actually start the deployment of Wikidata
  • Entities and Snaks — notes about different kinds of entities and their snaks and properties.

Storyboards/Mockups

Unsorted notes

Yet to be written