Tech/News/2023/40
Appearance
Die weeklikse tegnologie nuus help om jou op hoog te te hou van onlangse tegniese aanwysigings wat 'n invloed op jou kan hê met die daaglikse gebruik van Wikimedia. sluitaan, dra by, en gee terugvoering.
vorige | 2023, week 40 (Maandag 02 Oktober 2023) | volgende |
Tegniese Nuus: 2023-40
Jongste tegnologie nuus van die Wikimedia tegniese gemeenskap. Vertel asseblief ander gebruikers van hierdie veranderinge. Nie alle veranderinge sal jou beïnvloed nie. Vertalings is beskikbaar.
Onlangse veranderings
- Daar is 'n nuwe gebruiker voorkeur vir "Always enable safe mode". Hierdie instelling sal bladsye laai sonder om enige JavaScript- of CSS-bladsye op die wiki in te sluit. Dit kan nuttig wees om foute op te los van gebroke JavaScript gadgets. [1]
- Gadget definisie het nou 'n nuwe "contentModels" opsie. Die opsie neem 'n lys van bladsyinhoudmodelle, soos
wikitext
ofcss
. Gadgets wat hierdie opsie gebruik, sal slegs op bladsye met die gegewe inhoudmodelle laai.
Veranderinge later hierdie week
- Die nuwe weergawe van MediaWiki sal op toetswiki en MediaWiki.org verskyn vanaf 3 Oktober. Dit sal op nie-Wikipedia-wiki's en sommige Wikipedias van 4 Oktober wees. Dit is op alle wikis verskyn vanaf 5 Oktober (kalender).
Toekomstige veranderinge
- Die Vector 2022-vel sal nie meer die persoonlike style en skrifte van Vector erfenis (2010) gebruik nie. Die verandering sal later hierdie jaar of vroeg in 2024 gemaak word. Sien hoe om die CSS en JS bladsye op jou wiki aan te pas. [2]
Tegniese nuus voorberei deur Tegniese nuus skrywers en geplaas deur bot • Dra by • Vertaal • Kry hulp • Gee terugvoering • Teken in of teken uit.